• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 скачать в хорошем качестве

Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54  HK 44 Ps 131
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131

Daardie tyd toe Adam nog kon sê: Ek is tevrede met dit wat die HERE ons gegee het; meer as tevrede om net ‘n kind van die HERE te wees. Ons ken almal die res van die verhaal: Hoe die satan daarin geslaag het om ‘n begeerte in Eva se hart te verwek. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning (nie-winsgewend). As u met geloofsvrae worstel, kontak ons asb met vrymoedigheid by [email protected]. Ons gee om! Psalm 131 neem ons terug, ver terug tot weer daar in die paradys. Net so neem die kategismus se verklaring van die tiende gebod ons ook terug na daardie tyd reg aan die begin voor Adam en Eva daardie noodlottige besluit geneem het om van die verbode vrugte te eet ... Oppas vir die sondige begeertes. Waak ten alle koste daarteen, want as jy met hierdie gebod die stryd verloor, dan sal jy nie met een van die ander gebooie ‘n kans staan nie. En wanneer die Spreukdigter verder vir ons sê Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou. Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees, wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid, dan beteken dit dat ons nie moet eindig op die pad waarvan Psalm 131 getuig nie ... die verkeerde pad vol dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. Dis die pad waar ek my verbeel dat ek self God is. Geliefde broeder en suster, is u hoogmoedige hart onder beheer, het u oog sy trotsheid afgeskud? Het u siel tot rus gekom? Is daardie siel van u al gespeen van sy aardse begeertes? Is daardie siel van u gespeen van die begeerte om self God te wil wees? Hierdie is die 54ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad: U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: HK 44 Ps 131 Is jy tevrede? HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2018 05 06 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer [email protected] sel:083 306 4525 Ps 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

Comments
  • Is jy 'n kind van God? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#37 5 лет назад
    Is jy 'n kind van God? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#37
    Опубликовано: 5 лет назад
  • God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 6 лет назад
    God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка. 3 дня назад
    Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка.
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Год заканчивается, а гонения нет. Судилища, пропаганда, угрозы   как давят на Церковь сегодня 1 день назад
    Год заканчивается, а гонения нет. Судилища, пропаганда, угрозы как давят на Церковь сегодня
    Опубликовано: 1 день назад
  • 31 12 2025 NA ŻYWO sylwestrowa nowość od Kapeli Stąporkowskiej! 18 часов назад
    31 12 2025 NA ŻYWO sylwestrowa nowość od Kapeli Stąporkowskiej!
    Опубликовано: 18 часов назад
  • Orędzie noworoczne Prezydenta RP 20 часов назад
    Orędzie noworoczne Prezydenta RP
    Опубликовано: 20 часов назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 11 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Израиль Получил Зеленый Свет на Атаку Ирана (Том, 30.12.25) 1 день назад
    Израиль Получил Зеленый Свет на Атаку Ирана (Том, 30.12.25)
    Опубликовано: 1 день назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman 6 лет назад
    Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Архікатэдральны касцёл
    Архікатэдральны касцёл
    Опубликовано:
  • Skatte van Genade! Huweliksherdenking Gustav en Ina Opperman 45 jaar 2025 12 20 9 дней назад
    Skatte van Genade! Huweliksherdenking Gustav en Ina Opperman 45 jaar 2025 12 20
    Опубликовано: 9 дней назад
  • KAVKAZ WORSHIP - Альбом #8 - Христианская музыка Кавказа 5 дней назад
    KAVKAZ WORSHIP - Альбом #8 - Христианская музыка Кавказа
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Вот и конец 1 день назад
    Вот и конец
    Опубликовано: 1 день назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • БОГ СКАЗАЛ МНЕ: ХРАНИ ТОЛЬКО 5 ПРОДУКТОВ, ЧТОБЫ ВЫЖИТЬ — ВСЁ ОСТАЛЬНОЕ БУДЕТ БЕСПОЛЕЗНО 1 день назад
    БОГ СКАЗАЛ МНЕ: ХРАНИ ТОЛЬКО 5 ПРОДУКТОВ, ЧТОБЫ ВЫЖИТЬ — ВСЁ ОСТАЛЬНОЕ БУДЕТ БЕСПОЛЕЗНО
    Опубликовано: 1 день назад
  • В канун Нового года Святейший Патриарх Кирилл совершил молебное пение на новолетие 19 часов назад
    В канун Нового года Святейший Патриарх Кирилл совершил молебное пение на новолетие
    Опубликовано: 19 часов назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5