У нас вы можете посмотреть бесплатно Matjiesfontein - 'n virtuele toer saam met Johnny "Baiepraat"! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Tydens die jaarlikse Wellington-ATKV-tak Sutherland Toer, staan ons vir sowat twee uur oor om die geskiedkundige dorpie van Matjiesfontein te verken. Die hoogtepunt van die oorstaan is altyd die legendariese Johnny Baiepraat! Hy neem jou op 'n toer van die Hotel wat eintlik net een lagsessie is! Dit eindig in die kroeg waar hy jou vermaak met klavierspel en sang, hoofsaaklik Afrikaanse volksliedjies, alhoewel hy oor 'n ryk arsenaal beskik! Hy neem jou ook op 'n busrut en/of trekkerrit deur die dorp - weereens baie snaaks! Benewens die interessante geboue, is daar ook twee museums op Matjiesfontein waarvoor twee uur eintlik te kort is om alles te sien.