У нас вы можете посмотреть бесплатно Die bloed roep! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#61 Solidariteit Helpende Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Daar word elke dag 125,000 ongebore babas wereldwyd in die baarmoeder vermoor. Dit werk uit op sowat 40 tot 50 miljoen jaarliks. Die mensdom sien dit nie en verkies om ook om dit nie in berekening te bring nie. God sien dit wel en Hy Hy sal wel rekenskap eis van elke onskuldige lewe wat vernietig is (Jes 26:21). Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!" @WoordeuitsyWoning Bron: Jesaja 26:21 Die bloed roep! Helpende Woord#61 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas Woorde uit sy Woning 2021 04 06 Kontakbesonderhede: Pastorie +27 83 650 2186 reformeer@gmail.com Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The End Cinematic Dramatic Coyote Hearing 2:54 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Lost At Sea Ambient Sad TrackTribe 4:35 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Resolution Cinematic Dramatic Wayne Jones 2:28 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required