У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe dissipels: Wie is God? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoe openbaar God homself aan ons? Het God beheer oor alles in die skepping? Wie is die drie persone in die Godheid en hoe kan ons dit verstaan? Kan God ooit onder verdenking wees, en waaruit vloei Sy geregtigheid? Hoekom vind ons troos in God se oordeel en in Sy genade? 02:29 Hoe openbaar God Homself? 10:27 Is God soewerein? 19:00 Is God drie-enig? 26:20 Is God regverdig en genadig? Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jaco de Beer https://www.scriptura.co.za/2025/01/a... Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."