• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020 скачать в хорошем качестве

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za Marius Malan: marius@kg.org.za Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za Gebedsversoeke - navrae@kg.org.za PREEKNOTA: 1. Gemeenskap is baie keer morsig en gevaarlik Matteus 10:16a (NLV) 16“Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in.” Matteus 28:18- 20 (DB) 18Jesus het nader gestaan. ”God het aan My al die mag gegee wat daar is. Niemand is magtiger as Ek nie. 19Ek wil hê julle moet iets vir My doen: Die wêreld is nou julle sendingveld. Gaan oral na almal toe en daag hulle uit om My sonder enige voorwaardes of verskonings te volg. As hulle bereid is om My met hulle hele lewe te volg, moet julle hulle doop op gesag van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. So sal julle hulle inlyf om deel van God se familie te wees. Maar dan is julle nog nie klaar nie. 2. Hoe gaan jy jou roeping in ’n wolwe-wêreld uitleef? Matteus 10:16-20 (NLV) 16”Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan waaksaam soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe. 17Pas op vir die mense! Hulle sal julle aan die howe oorgee en in hulle sinagoges met gésels slaan. 18Julle sal voor goewerneurs en konings gesleep word ter wille van My. Dit sal vir julle ’n geleentheid wees om voor hulle en die volke van My te getuig. 19Wanneer hulle julle oorgee, moenie julle bekommer oor wat julle ter verdediging moet sê nie, want die regte woord sal op die regte tyd vir julle gegee word. Matthew 10:16 (MSG) 16“Stay alert. This is hazardous work I’m assigning you. You’re going to be like sheep running through a wolf pack, so don’t call attention to yourselves. Be as cunning as a snake, inoffensive as a dove.” a) Deur opregtheid – (Inoffensive) Kolossense 4:4-6 (DB) 4Ek wil vir almal die geheim vertel dat Christus ook vir hulle bedoel is, al sit ek ook juis daarom vandag in die tronk. Vra God om my te help om die regte dinge op die regte tyd te sê wanneer ek vir mense van Jesus vertel. 5As julle met mense te doen kry wat nie Christene is nie, moet julle julle veral goed gedra. Gebruik elke oomblik om ’n positiewe invloed op hulle uit te oefen. b) Deur waaksaamheid (Slinksheid/ Wise/Cunning) Genesis 3:1 (ABA) 1Die slang was slimmer en skelmer as al die wilde diere wat die Here God gemaak het. Die slang het vir die vrou gevra: “Is dit waar? Het God gesê julle mag niks van die bome in die tuin se vrugte eet nie?” 1 Korintiërs 9:19-23 (AFR83) 19Hoewel ek vry is en van niemand afhanklik nie, het ek my aan almal diensbaar gestel om soveel mense as moontlik vir Christus te wen. 20Vir die Jode het ek soos 'n Jood geword om Jode te wen. Hoewel ek self nie meer onder die wet is nie, het ek my vir dié wat onder die wet staan, onder die wet gestel om hulle te wen. 21Hoewel ek nie sonder die wet van God is nie, maar onder die wet van Christus, het ek vir dié wat sonder die wet is, geword soos een sonder die wet om hulle te wen. 22Vir die swakkes het ek swak geword om die swakkes te wen. Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red. 23Dit alles doen ek ter wille van die evangelie, sodat ek aan die vrug daarvan deel kan hê. 3. Hoe lyk dit om prakties opreg en waaksaam te wees? Johannes 8:3-11 (NLV) 3Die skrifkenners en die Fariseërs bring toe ’n vrou wat op die daad van owerspel betrap is, en laat haar tussen hulle staan. 4Hulle sê vir Hom: ”Leermeester, hierdie vrou is betrap terwyl sy besig was met ’n daad van owerspel. 5Moses het in die wet aan ons die opdrag gegee om sulke vroue te stenig, maar wat sê u daaroor?” 6Dit het hulle net gesê om Hom te toets sodat hulle iets kon kry om Hom oor aan te kla. Jesus het egter afgebuk en met sy vinger op die grond geskryf. 4. Soos watter een van hierdie drie karakters leef jy? Die vrou – wolf in wolfsklere? Die Fariseërs – wolf in skaapsklere? Jesus – Skaap (Lam) in wolfsklere? Soms moet jy wolfsklere dra om van iemand ’n skaap te maak!

Comments
  • Die krag van jou woorde - Vadersdag | Erediens, 21 Junie 2020 5 лет назад
    Die krag van jou woorde - Vadersdag | Erediens, 21 Junie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Ek sal met you wees. Трансляция закончилась 3 недели назад
    Ek sal met you wees.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 недели назад
  • Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад
    Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word Трансляция закончилась 1 день назад
    Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • 🔴 СРОЧНО УЖАС В МЕКСИКЕ: ВОЙНА КАРТЕЛЕЙ С ПРАВИТЕЛЬСТВОМ #новости #одиндень 1 день назад
    🔴 СРОЧНО УЖАС В МЕКСИКЕ: ВОЙНА КАРТЕЛЕЙ С ПРАВИТЕЛЬСТВОМ #новости #одиндень
    Опубликовано: 1 день назад
  • 5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie  Sól Ani Białko 12 часов назад
    5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie Sól Ani Białko
    Опубликовано: 12 часов назад
  • Lynette Beer 4 Ankers 3 года назад
    Lynette Beer 4 Ankers
    Опубликовано: 3 года назад
  • CZTERY LATA PO ATAKU ROSJI NA UKRAINĘ | ALFABET MILLERA 1 день назад
    CZTERY LATA PO ATAKU ROSJI NA UKRAINĘ | ALFABET MILLERA
    Опубликовано: 1 день назад
  • Beautiful Winter Music 2025 ❄️ Calming Music for Stress Reduction and Peaceful Mind 2 месяца назад
    Beautiful Winter Music 2025 ❄️ Calming Music for Stress Reduction and Peaceful Mind
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • In gesprek met Jesus - 'n Gesprek wat jy nie verwag het nie | Erediens, 18 Oktober 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад
    In gesprek met Jesus - 'n Gesprek wat jy nie verwag het nie | Erediens, 18 Oktober 2020
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Pogoda ALARMUJE! Taki mają PLAN. Ewakuacja? Oni nawet tego nie ukrywają 23 часа назад
    Pogoda ALARMUJE! Taki mają PLAN. Ewakuacja? Oni nawet tego nie ukrywają
    Опубликовано: 23 часа назад
  • Kur kreipiatės pagalbos? | Dmitrij Bochonov | 2026-02-22 Трансляция закончилась 1 день назад
    Kur kreipiatės pagalbos? | Dmitrij Bochonov | 2026-02-22
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Die beste ons - Wat is die behoeftes van 'n man? Трансляция закончилась 3 года назад
    Die beste ons - Wat is die behoeftes van 'n man?
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 года назад
  • Известные христианские песни🎶 10 песен 3 недели назад
    Известные христианские песни🎶 10 песен
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации 7 месяцев назад
    4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Музыка для молитвы без слов | Инструментальное поклонение | Благая весть онлайн 10 месяцев назад
    Музыка для молитвы без слов | Инструментальное поклонение | Благая весть онлайн
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Успешные контратаки ВСУ могут перерасти в наступление. Военный обзор Юрия Фёдорова 22 часа назад
    Успешные контратаки ВСУ могут перерасти в наступление. Военный обзор Юрия Фёдорова
    Опубликовано: 22 часа назад
  • Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020 5 лет назад
    Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Gasspreker | Dalene Gibbens | LCF Gemeente Трансляция закончилась 5 месяцев назад
    Gasspreker | Dalene Gibbens | LCF Gemeente
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 месяцев назад
  • Христианский альбом «Бальзам для души» — Maranatha Brothers 3 дня назад
    Христианский альбом «Бальзам для души» — Maranatha Brothers
    Опубликовано: 3 дня назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5