У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe dissipels: Wie is God drie-eenheid? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn, en Jonker Venter Hoe glo ons in die drie-eenheid sonder om die drie-heid of die eenheid van die drie persone in die godheid te onteer? Kan ons Jesus werklik begryp sonder die Vader en sonder die Gees? Hoe kan ons hierdie dinge van God leer ken? Gaan ons glo soos Hy homself in die Woord openbaar? Is daar verlossing buite die begrip van die drie-eenheid? Wie is die sentrale waarmaker van die woord van God? 00:00 Konsep van die drie-eenheid 04:46 Geloof – waar kry ons dit? 18:10 Werking van die drie-eenheid 20:22 Die Vader – funksie en indentiteit 31:50 Wie is die Seun en wat doen Hy? 34:00 Heilige Gees- identiteit en funksie 41:30 Hoe bepaal die drie-enige God ons geloof? Skrifverwysings en leerstellings: Drie Ekumeniese Geloofsbelydenisse: Apostoliese geloofsbelydenis, Geloofsbelydenis van Nicea, Belydenis van Athanasius, Heidelbergse kategismus, Twaalf artikels van geloofsbelydenis, Gen 1:1, Gen 3, Kol 1:15-17, Heb 1, 2 Tim 3:16-17, 2 Pet 1:19, Joh 16:13-17 Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."