• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand скачать в хорошем качестве

Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand

Jy kan hulle nie meer misry nie. Op elke hoek en draai word jy deur hulle gekonfronteer: die robotbedelaars, Sommige mense gee iets, ander kyk anderpad. Een ding is egter seker. Hierdie mense se daarwees spreek elke gelowige aan, herinner jou dat jy nog soveel het om voor dankbaar te wees. En dat dit nie jy is wat daar staan om ander in oë te kyk nie, is alles net genade. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Solidariteit Helpende Hand video: Bedwelmd    • Bedwelmd   Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by die ons internetbediening, Woorde uit sy Woning!" Bron: 1 Thessalonisense 5:18, 1 Kor 4:7 Robotbedelaars Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2020 11 03 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Op versoek is hierdie DVD weer beskikbaar. Dis Reformasiemaand. Bestel by reformeer@gmail.com. 2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Allegro Emmit Fenn YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Amazing Grace Cooper Canelli Country & Folk Sad You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required.

Comments
  • January Jazz ☕ Positive Morning Winter Jazz Cafe & Sweet Bossa Nova Piano for Uplifting the Day
    January Jazz ☕ Positive Morning Winter Jazz Cafe & Sweet Bossa Nova Piano for Uplifting the Day
    Опубликовано:
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 🎙️ Честное слово с Игорем Липсицем
    🎙️ Честное слово с Игорем Липсицем
    Опубликовано:
  • Winter Jazz Coffee Shop ☕❄️ Relaxing Jazz & Fireplace Sounds for Study & Work
    Winter Jazz Coffee Shop ☕❄️ Relaxing Jazz & Fireplace Sounds for Study & Work
    Опубликовано:
  • Cała prawda o Danii! Miśko: To co robili na Grenlandii było straszne! 1 день назад
    Cała prawda o Danii! Miśko: To co robili na Grenlandii było straszne!
    Опубликовано: 1 день назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Почему Трамп в последний момент отменил удар по Ирану 23 часа назад
    Почему Трамп в последний момент отменил удар по Ирану
    Опубликовано: 23 часа назад
  • Prawdziwy Powód, Dlaczego Psy CIĘ LIŻĄ (Szokujące!) 15 часов назад
    Prawdziwy Powód, Dlaczego Psy CIĘ LIŻĄ (Szokujące!)
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Happy January Morning Jazz ☕ Positive Coffee  Music and Delicate Bossa Nova Piano for Joyful Moods
    Happy January Morning Jazz ☕ Positive Coffee Music and Delicate Bossa Nova Piano for Joyful Moods
    Опубликовано:
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • LIKAU BE AUTOMOBILIO, BET TIKIUOSI JĮ ATGAUTI (10) 1 день назад
    LIKAU BE AUTOMOBILIO, BET TIKIUOSI JĮ ATGAUTI (10)
    Опубликовано: 1 день назад
  • Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand 3 часа назад
    Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Вашингтон решает: Украина и Гренландия — новые форпосты безопасности Запада /№1079/ Юрий Швец 1 день назад
    Вашингтон решает: Украина и Гренландия — новые форпосты безопасности Запада /№1079/ Юрий Швец
    Опубликовано: 1 день назад
  • Dr David Piedt ontvang eregraad van die Universiteit Stellenbosch 13 лет назад
    Dr David Piedt ontvang eregraad van die Universiteit Stellenbosch
    Опубликовано: 13 лет назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Лукашенко уколол Трампа и заявил, что мир одурел. Переговоры демсил с режимом / Лебедько Трансляция закончилась 1 день назад
    Лукашенко уколол Трампа и заявил, что мир одурел. Переговоры демсил с режимом / Лебедько
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand 4 года назад
    Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 4 года назад
  • Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад
    Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Мелодии для Исцеления Души 🌿 АНДСКАЯ ФЛЕЙТА ПАНА | Leo Rojas & Gheorghe Zamfir
    Мелодии для Исцеления Души 🌿 АНДСКАЯ ФЛЕЙТА ПАНА | Leo Rojas & Gheorghe Zamfir
    Опубликовано:

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5