• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand скачать в хорошем качестве

Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Almal dra 'n das! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand

Wat moet ons kerktoe aantrek? Is dit regtig nodig om formeel te wees of kan mens maar kom soos jy is? Die Bybel gee nie enige voorskrifte nie, maar wel 'n riglyn: net die beste vir die Koning van alle konings! Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!" Bron: Maleagi 1:7,8 Almal dra 'n das! Helpende Woord#60 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas Woorde uit sy Woning 2021 03 30 Kontakbesonderhede: Pastorie +27 83 650 2186 reformeer@gmail.com Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 2) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 3) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 4) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Extract used of intro of Mick Jagger before he started singing: Start me up. Fair use. Commentary introduces the singer in his informal gear and then switches to him wearing formal attire when being honoured with the title Sir by the Queen of England. The translated title of our video is: Everyone wears ties. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) A Mission - Scoring Action Creative Commons Attribution 4.0 You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. However, you must include the following information in your video description: A Mission - Scoring Action by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Source: http://incompetech.com/music/royalty-... Artist: http://incompetech.com/ YouTube may also credit the artist and link the Audio Library from your video. Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube. 2) Bach Cello Suite No. 1, G Major, Prelude Classical Dark Cooper Cannell 1:42 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required

Comments
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • FERRAN ŁAMIE KOD, A YAMAL GASI ŚWIATŁO! CZY ONI JESZCZE KIEDYŚ PRZEGRAJĄ? | SKRÓT 15 часов назад
    FERRAN ŁAMIE KOD, A YAMAL GASI ŚWIATŁO! CZY ONI JESZCZE KIEDYŚ PRZEGRAJĄ? | SKRÓT
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Stop Cham #1403 - Niebezpieczne i chamskie sytuacje na drogach 5 часов назад
    Stop Cham #1403 - Niebezpieczne i chamskie sytuacje na drogach
    Опубликовано: 5 часов назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • ПОЧЕМУ БОГ НЕ СПАС ИОАННА КРЕСТИТЕЛЯ ОТ ОБЕЗГЛАВЛИВАНИЯ? | ЧТО ОБНАРУЖИЛИ ТЕОЛОГИ! 3 дня назад
    ПОЧЕМУ БОГ НЕ СПАС ИОАННА КРЕСТИТЕЛЯ ОТ ОБЕЗГЛАВЛИВАНИЯ? | ЧТО ОБНАРУЖИЛИ ТЕОЛОГИ!
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Anioły (Pojedynek) 15 часов назад
    Anioły (Pojedynek)
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Павел не был христианином — Шокирующая правда от учёного (с участием доктора Паулы Фредриксен) 1 день назад
    Павел не был христианином — Шокирующая правда от учёного (с участием доктора Паулы Фредриксен)
    Опубликовано: 1 день назад
  • Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand 9 часов назад
    Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 9 часов назад
  • 113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Prawdziwy Powód, Dlaczego Psy CIĘ LIŻĄ (Szokujące!) 21 час назад
    Prawdziwy Powód, Dlaczego Psy CIĘ LIŻĄ (Szokujące!)
    Опубликовано: 21 час назад
  • WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best. 3 месяца назад
    WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Wyjaśniamy o co chodzi z Grenlandią. Czy naprawdę może wybuchnąć wojna USA-Dania? 18 часов назад
    Wyjaśniamy o co chodzi z Grenlandią. Czy naprawdę może wybuchnąć wojna USA-Dania?
    Опубликовано: 18 часов назад
  • Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand 1 месяц назад
    Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Mrozu feat. Julia Pietrucha - Anioły (Pojedynek - official promo video) 6 часов назад
    Mrozu feat. Julia Pietrucha - Anioły (Pojedynek - official promo video)
    Опубликовано: 6 часов назад
  • Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад
    Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Die bloed roep! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#61 Solidariteit Helpende Hand 4 года назад
    Die bloed roep! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#61 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 4 года назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5