• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman скачать в хорошем качестве

Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman 6 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Ds Gustav Opperman

Elke keer as daar 'n ramp of 'n krisis is, dan vra mense: Why do bad things happen to good people? Dien ons 'n wrede en onverstaanbare God? Waarom die kwaad? Waarom moord en oorlog? Waarom die verskriklike rampe? Waarom gebeur hierdie dinge? Is dit God se werk? Ons neem vandag vir 'n oomblik ons oë af van die wolke daarbuite. Vir 'n oomblik vestig ons, ons oë op die HERE se Woord en net die HERE se Woord. Vir 'n oomblik vergeet ons van die weervoorspellers en die natuurkenners, die profete van klimaatsverandering wat so seker is so seker is van hoe alles werk van waar alles vandaan gekom het en waar alles heengaan. In hierdie heilige uur het ons net aandag vir die God wat praat en die woorde van sy Seun, woorde wat duisende jare gelede vir ons hier vandag opgeteken is. Ons kyk en ons luister na dit wat die HERE vir ons aangaande sy skepping en herskepping bekendgemaak het, wat Hy ons openbaar het aangaande sy oordeel ... maar ook sy genade. Die HERE wil ook hê dat ons hierna weer na die natuur, die wolke en die reënboog sal kyk, maar nie op dieselfde wyse nie ... Nie met beterweterigheid van die menslike wetenskap nie, maar dat ons in kinderlike verwondering sal opkyk na die tekens van God se genade. Ons kyk na die wolke en die reënboog as tekens van God se genade, want ons het vandag steeds genade nodig, al lewe ons in 'n heeltemal ander tydvak as die mense in Noag se tyd. Ons het vandag steeds genade nodig al leef ons nie meer in daardie tyd toe daar reuse op aarde gewandel het nie, mense wat amper 'n duisend jaar oud geword het nie. Al loop daar nie meer dinosourusse op aarde rond nie, het ons vandag steeds genade nodig. Al lyk en funksioneer die skepping vandag heeltemal, geheel-en-al anders na die sondvloed as in die tyd wat dit vooraf gegaan het. Ons het vandag steeds genade nodig, want die mens is vandag nog net so verwaand as in Noag se dae. Ons leef vandag ook tussen manne van naam, (soos ons gelees het). Alle mense is nog steeds verdorwe en hierdie aarde word nog steeds met geweld en bloed besoedel. Bron: Romeine 8 Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense? Alles ten goede. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 04 15 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Kliep op UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 101 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Musiek: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

Comments
  • Waar is die Here se eer! Maleagi 1 Ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning 4 года назад
    Waar is die Here se eer! Maleagi 1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 года назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Gen. Leon Komornicki: Polowanie na żołnierza i drony. Nowa faza wojny niszczy Ukrainę krok po kroku 8 часов назад
    Gen. Leon Komornicki: Polowanie na żołnierza i drony. Nowa faza wojny niszczy Ukrainę krok po kroku
    Опубликовано: 8 часов назад
  • Die waarheid aan splinters! Wat is Waarheid/Fake News? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 6 лет назад
    Die waarheid aan splinters! Wat is Waarheid/Fake News? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 6 лет назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад
  • Dzisiaj Informacje Telewizja Republika 30.12.2025 | TV Republika 5 часов назад
    Dzisiaj Informacje Telewizja Republika 30.12.2025 | TV Republika
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Конец западного проекта: от гегемонии к маргинализации. Дискуссия Баумейстьера и Романенко Трансляция закончилась 1 день назад
    Конец западного проекта: от гегемонии к маргинализации. Дискуссия Баумейстьера и Романенко
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Gebeur alles ten goede? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#41 5 лет назад
    Gebeur alles ten goede? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#41
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie 1 день назад
    Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie
    Опубликовано: 1 день назад
  • Bid vir brood! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning HK 50 Vierde Bede Deut 8, 1 Kon 16 7 лет назад
    Bid vir brood! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning HK 50 Vierde Bede Deut 8, 1 Kon 16
    Опубликовано: 7 лет назад
  • 6 Powerful Habits to Stay Filled with the Fire of the Holy Spirit | Dr. David Yonggi Cho 1 час назад
    6 Powerful Habits to Stay Filled with the Fire of the Holy Spirit | Dr. David Yonggi Cho
    Опубликовано: 1 час назад
  • God se basuin of Steve se kitaar Eseg 33 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    God se basuin of Steve se kitaar Eseg 33 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 Трансляция закончилась 3 года назад
    GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 года назад
  • Czy Chiny szykują się na upadek Rosji? 9 часов назад
    Czy Chiny szykują się na upadek Rosji?
    Опубликовано: 9 часов назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Chciał rozbioru Polski, stracił wszystko. Kleszcze Lubomirskiego 4 дня назад
    Chciał rozbioru Polski, stracił wszystko. Kleszcze Lubomirskiego
    Опубликовано: 4 дня назад
  • 108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5