• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere скачать в хорошем качестве

Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Waar hoort ek? Ps 120 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Psalm 120 is 'n klaaglied en in daardie klaaglied hoor ons al klaar die gelowige wat sê: Ek hoort nie eintlik hier nie. Hier waar ek nou is, wil ek nie eintlik wees nie. Ek wil daar wees, by die HERE! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. BRON: Psalm 120 Opnamedatum: 2019 11 02 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 120:1 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Hy bewaar jou siel Ps 121 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Hy bewaar jou siel Ps 121 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 10 месяцев назад
    Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere 3 года назад
    Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere
    Опубликовано: 3 года назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow 10 часов назад
    Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow
    Опубликовано: 10 часов назад
  • СРОЧНО! ПОРТНИКОВ: 1 день назад
    СРОЧНО! ПОРТНИКОВ: "Это эскалация". Лавров заявил об атаке на Путина, что с Трампом, РФ готовит удар
    Опубликовано: 1 день назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • ⚡️ Удар по Верховной Раде? || Ответ за 18 часов назад
    ⚡️ Удар по Верховной Раде? || Ответ за "покушение" на Путина
    Опубликовано: 18 часов назад
  • КТО ТАКИЕ БЕЛОРУСЫ НА САМОМ ДЕЛЕ? Разгадка в ДНК 4 дня назад
    КТО ТАКИЕ БЕЛОРУСЫ НА САМОМ ДЕЛЕ? Разгадка в ДНК
    Опубликовано: 4 дня назад
  • KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2 4 года назад
    KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2
    Опубликовано: 4 года назад
  • Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter Трансляция закончилась 2 года назад
    Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад
  • Bewaar my van die Bose! Ps 141 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Bewaar my van die Bose! Ps 141 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport) Трансляция закончилась 2 года назад
    Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport)
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • IEDVESMA #1830 3 дня назад
    IEDVESMA #1830 "Kāpēc cilvēki atstāj draudzi?"
    Опубликовано: 3 дня назад
  • SRS Bybelstudie Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.3 Gemeenskap met God 5 лет назад
    SRS Bybelstudie Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.3 Gemeenskap met God
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 8 дней назад
    110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 8 дней назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5