• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning скачать в хорошем качестве

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Volg die Bybelstudiereeks oor die Psalms Woensdae op Woorde uit sy Woning. Bron: Psalms Inleiding tot die Psalms Bybelstudie oor die Psalms#1 Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2021 11 09 Kontakbesonderhede: Ds Gustav en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 103 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program. Music used in this video: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel

Comments
  • Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners 3 года назад
    'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
    Опубликовано: 3 года назад
  • Aanlyndiens | Kersdag 2025 | Die Belofte 4 дня назад
    Aanlyndiens | Kersdag 2025 | Die Belofte
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Эти 8 Фраз выдают Глупца за секунду! Вы слышите эти фразы каждый день! Еврейская мудрость 3 недели назад
    Эти 8 Фраз выдают Глупца за секунду! Вы слышите эти фразы каждый день! Еврейская мудрость
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 8 лет назад
    "Dit Maak Nie Sin Nie" Boodskap in Afrikaans, Vredelust Gemeente
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Grzegorz Braun ● Afera podkarpacka jak lista Epsteina ● Podatek jako forma inwigilacji... 11 часов назад
    Grzegorz Braun ● Afera podkarpacka jak lista Epsteina ● Podatek jako forma inwigilacji...
    Опубликовано: 11 часов назад
  • Божий промысел и страдания | Виктор Судаков Трансляция закончилась 1 день назад
    Божий промысел и страдания | Виктор Судаков
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Riekert Botha - My Identiteit in Christus. Трансляция закончилась 5 лет назад
    Riekert Botha - My Identiteit in Christus.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 10 месяцев назад
    Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад
  • Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou 5 лет назад
    Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou
    Опубликовано: 5 лет назад
  • RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5 1 месяц назад
    RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Dis Tyd Om Te Bou - Gary Kieswetter - 25 September 2022 3 года назад
    Dis Tyd Om Te Bou - Gary Kieswetter - 25 September 2022
    Опубликовано: 3 года назад
  • KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1 4 года назад
    KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1
    Опубликовано: 4 года назад
  • РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1 1 месяц назад
    РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1
    Опубликовано: 1 месяц назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5