У нас вы можете посмотреть бесплатно Koeler weer oor oostelike somergraangebiede | Weeroorsig – 12 Feb 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie week se weeroorsig saam met Johan van den Berg, sien ons hittegolf-toestande oor die Wes-Kaap, Weskus en kusgedeeltes van Namibië. Terselfdertyd beweeg koeler toestande oor die oostelike somergraangebiede, wat moontlik die tempo van gewasgroei kan begin vertraag. Ons kyk ook na wat boere kan verwag rakende reënval oor die volgende tydperk en watter impak dit op produksie kan hê. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:29 Reënval 1-7 Mrt 2026 00:59 Reënval oor volgende periode 02:14 Reënval 12-18 Mrt 2026 02:33 Reënval 19-25 Mrt 2026 03:02 Reënval Mrt - Mei 2026 03:27 Temperature 05:09 Opsommend Met trots aan jou gebring deur Comdi Agricultural Markets. 📊 Bly op hoogte van die jongste landbou-insigte en markinligting: Teken gratis in: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #weeroorsig #landbou #somergraan #boerdery #reënval #weervoorspelling #mielies #sojabone #SuidAfrikaanseLandbou #amt #AgriWeather #boerweer #comdi