• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand скачать в хорошем качестве

Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand 3 месяца назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die Woord triomfeer Bybelstudie uit Hand

Maar die Woord van God het gegroei en toegeneem (Hand 12:24). Dis weer daardie Goddelike MAAR. Dit is dit wat groei en toeneem. Al hierdie dinge van mense en menslike planne, menslike politieke intriges, alles wat op daardie stadium belangrik is, in God se groot raadsplan is dit nie die dinge wat bepalend sal wees nie. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handeling, aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning Bron: Handelinge 12:13-25 Opnamedatum: 2024 06 04 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 'n Lewenskragtige gemeente Bybelstudie uit Hand 13:1-13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 месяца назад
    'n Lewenskragtige gemeente Bybelstudie uit Hand 13:1-13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • KSM Bybelstudie I 25 Aug. I Efesiërs 4 Deel 1 4 года назад
    KSM Bybelstudie I 25 Aug. I Efesiërs 4 Deel 1
    Опубликовано: 4 года назад
  • WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best. 3 месяца назад
    WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • 330. Ko par to saka Bībele? 3 дня назад
    330. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 3 дня назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • Die laaste tree voor deurbraak - Henco Kruger 3 месяца назад
    Die laaste tree voor deurbraak - Henco Kruger
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Aanlyndiens | Kersdag 2025 | Die Belofte 4 дня назад
    Aanlyndiens | Kersdag 2025 | Die Belofte
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • #247 Kā atgūt jaudu un izkļūt no pārslodzes, kad no dzīves gribas ko vairāk. Lauras Dennler solo 3 дня назад
    #247 Kā atgūt jaudu un izkļūt no pārslodzes, kad no dzīves gribas ko vairāk. Lauras Dennler solo
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Anel se getuienis 9 лет назад
    Anel se getuienis
    Опубликовано: 9 лет назад
  • Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • 2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1 3 года назад
    2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1
    Опубликовано: 3 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1 4 года назад
    KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1
    Опубликовано: 4 года назад
  • IN 'N TYD SOOS DIE ... Hoe benader ons die tyd wat voor ons lê? 6 месяцев назад
    IN 'N TYD SOOS DIE ... Hoe benader ons die tyd wat voor ons lê?
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • 7 месяцев назад
    "Wat Gebeur na die Wegraping – Deel 2 | Danie Botha & Amanda Loftus"
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5 1 месяц назад
    RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020 5 лет назад
    Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5