• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand скачать в хорошем качестве

Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die waarde van 'n lewe. Ds Gustav Opperman Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand

Wat is die waarde van 'n mens se lewe? Te midde van wêreldwye verdeeldheid en onmin wat deur die Black Lives Matter beweging gesaai word, maak Ds Gustav Opperman die Bybel oop en beantwoord die vraag oor wie se lewens saak maak. Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!" Bron: Genesis 9 Die waarde van 'n mens se lewe. Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2020 07 20 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With appreciation: 1) Devastation and Revenge You’re free to use this song in any of your videos, but you must include the following in your video description: Devastation and Revenge by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/...) Source: http://incompetech.com/music/royalty-... Artist: http://incompetech.com/ 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro

Comments
  • Bekeer Betyds! Jes 55 Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 9 месяцев назад
    Bekeer Betyds! Jes 55 Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • So skryf jy 'n liedjie met AI Vrydag 16 Januarie 2026
    So skryf jy 'n liedjie met AI Vrydag 16 Januarie 2026
    Опубликовано:
  • Dr David Piedt ontvang eregraad van die Universiteit Stellenbosch 13 лет назад
    Dr David Piedt ontvang eregraad van die Universiteit Stellenbosch
    Опубликовано: 13 лет назад
  • Kind van God of Kind van die wind? Nagmaalreeks#10b Ps 111,112 Ds G Opperman Nagmaal, Nabetragting 4 года назад
    Kind van God of Kind van die wind? Nagmaalreeks#10b Ps 111,112 Ds G Opperman Nagmaal, Nabetragting
    Опубликовано: 4 года назад
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand 18 минут назад
    Nuwejaarsvoornemens! Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 18 минут назад
  • Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад
    Robot bedelaars Ds Gustav Opperman Helpende Woord#43 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 5 лет назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Breyten Breytenbach: “Die koei in die Bosch: die raamwerk waarbinne oor taal besin word” 9 лет назад
    Breyten Breytenbach: “Die koei in die Bosch: die raamwerk waarbinne oor taal besin word”
    Опубликовано: 9 лет назад
  • ПОЧЕМУ БОГ НЕ СПАС ИОАННА КРЕСТИТЕЛЯ ОТ ОБЕЗГЛАВЛИВАНИЯ? | ЧТО ОБНАРУЖИЛИ ТЕОЛОГИ! 2 дня назад
    ПОЧЕМУ БОГ НЕ СПАС ИОАННА КРЕСТИТЕЛЯ ОТ ОБЕЗГЛАВЛИВАНИЯ? | ЧТО ОБНАРУЖИЛИ ТЕОЛОГИ!
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1. 4 недели назад
    Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1.
    Опубликовано: 4 недели назад
  • Kansvatters! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#81 Solidariteit Helpende Hand 4 года назад
    Kansvatters! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#81 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 4 года назад
  • 113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Комментарий к текущим событиям от 15 января 2026 года. Михаил Хазин 16 часов назад
    Комментарий к текущим событиям от 15 января 2026 года. Михаил Хазин
    Опубликовано: 16 часов назад
  • 110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 109) God gee meer as wat ons vra (Volledige Erediens: Deu 3) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    109) God gee meer as wat ons vra (Volledige Erediens: Deu 3) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5