• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋 скачать в хорошем качестве

Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋 1 месяц назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die Sagste Suurlemoen Vla Koek Resep OOIT! (Met Suurlemoenstropie & Klapper) 🍋

Suurlemoen Vla Koek 🍋 Vandag bak ons 'n absolute wenner: my super sagte en heerlike Suurlemoen Vla Koek. As jy hou van 'n vogtige koek met 'n vars, sitrus-skop, is hierdie resep vir jou! Die geheim lê in die fluweelsagte lemoen vla wat tussen die lae ingaan – dit smelt letterlik in jou mond. Die koek word dan deurtrek met 'n geurige, tuisgemaakte suurlemoenstroop wat dit ongelooflik klam hou. Ons rond dit af met 'n tekstuur-ryk bolaag van klapper vir daardie perfekte, tropiese afwerking. Hierdie koek is ideaal vir enige geleentheid – van teetyd tot 'n spesiale Sondag-bederf. Kyk hoe ek jou stap-vir-stap deur die proses neem om hierdie maklike, dog indrukwekkende, koek te bak! Moenie vergeet om in te teken vir meer lekker Suid-Afrikaanse resepte nie! Resep: Hierdie is 'n dubbel beslag so jy kan hom halveer ook. Koek: Droe Bestandele: 4 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier, bietjie opgehoop 1 teelepel koeksoda, nie opgehoop 1 teelepel sout 2 x ¾ koppies suiker Nat Bestandele: 4 groot eiers 1 koppie olie 2 koppies melk 4 eetlepels suurlemoensap of vars 2 teelepels vanielje geursel 1 koppie kookwater (laaste in - dit maak die koek baie sag) Verhit die oond op 180 grade. Spuit 2 ronde panne met kossproei. Meng al die droe bestandele in 'n groot mengbak. Klits die nat bestandele (sonder die kookwater) saam. Voeg dan die nat bestandele by die droe bestandele. Klits goed en skrap die kante af. Gooi die 1 koppie kookwater by en klits stadig in. Verdeel in die panne en bak 25 - 30 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat hom heeltemal afkoel voordat jy die vulsel oorsmeer. Sny die koeke in die helfte. Eerste laag bedek met die helfte van die suurlemoenstropie. Die 2de laag smeer suurlemoenvla oor. Die 3de laag bedek met die res van van suurlemoenstropie en die 4de koek draai hom om en dan kan jy hom bo net smeer met die suurlemoenvla of reg rondom maar nie duk aan kante. Sprinkel klapper, oor jy kan dit rooster ook. Plaas hom in yskas om af te koel. Geniet hom. Suurlemoen Vla Vulsel (Dik & Romerig) 4 koppies melk 1 koppie suiker 3 opgehoopte eetlepels mielieblom (maizena) 3 opgehoopte eetlepels vlapoeier 2 eiers knypie sout 4 eetlepels margarien of botter 4 - 5 eetlepels suurlemoensap of vars 2 teelepels suurlemoen & lemmetjie, skil gerasper Metode; Gooi 2 koppies melk in kastrol. Gooi dan die ander 2 koppies melk in 'n maatbeker. Gooi die mielieblom en vla poeier by en klits goed deur. Voeg dan 'n knypie sout by, eiers en suiker en klits weer. Voeg die vlamengsel by die koue melk en roer aanhoudend met 'n draadklitser tot dit kook. Haal van die plaat af. Voeg die margarien by en klits goed. Voeg dan die suurlemoensap by en die suurlemoenskil mengsel en klits. Gooi vulsel in 'n ander bakkie en bedek met kleefwerende plastiek en plaas in yskas tot yskoud. Suurlemoen Stropie: 2 eetlepels suurlemoenskil mengsel ½ koppie suiker ½ koppie suurlemoensap of vars Gooi alles in 'n kastrol en roer net in begin. Los tot hy kook en haal van plaat af. Gooi oor in 'n ander houer en plaas in vrieskas laat hy sommer gou yskoud word.

Comments
  • My Romerige Bergkaas Macaroni - Geen Vleis, Net Lekkerte! 🧀🍄 21 час назад
    My Romerige Bergkaas Macaroni - Geen Vleis, Net Lekkerte! 🧀🍄
    Опубликовано: 21 час назад
  • Peppermint Aero Eclair Tert Resep - Die ULTIMATE Nagereg! 1 месяц назад
    Peppermint Aero Eclair Tert Resep - Die ULTIMATE Nagereg!
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Gebakte Oreo Poeding Hemel! 🇿🇦 3 месяца назад
    Gebakte Oreo Poeding Hemel! 🇿🇦
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • МУКА + КИПЯТОК! Я НЕ УСТАЮ ИХ ГОТОВИТЬ! ТАКОЕ ПРИГОТОВЛЕНИЕ ВЫ ЕЩЕ НЕ ВИДЕЛИ! 3 дня назад
    МУКА + КИПЯТОК! Я НЕ УСТАЮ ИХ ГОТОВИТЬ! ТАКОЕ ПРИГОТОВЛЕНИЕ ВЫ ЕЩЕ НЕ ВИДЕЛИ!
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Traditional South African Milktart | Tannie Sue’s Tried & Tested Recipe 4 месяца назад
    Traditional South African Milktart | Tannie Sue’s Tried & Tested Recipe
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Die Geheime vir die Sagste Romerige Chicken A La King! 🍗 8 дней назад
    Die Geheime vir die Sagste Romerige Chicken A La King! 🍗
    Опубликовано: 8 дней назад
  • Без муки! Без сахара! Просто смешайте овсяные хлопья с яблоком и бананом - Овсяное домашнее пирожное 8 месяцев назад
    Без муки! Без сахара! Просто смешайте овсяные хлопья с яблоком и бананом - Овсяное домашнее пирожное
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Outydse Bruin Potpoeding - Tradisionele Trooskos 3 месяца назад
    Outydse Bruin Potpoeding - Tradisionele Trooskos
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Как правильно приготовить какао.Получается великолепный вкус. 7 дней назад
    Как правильно приготовить какао.Получается великолепный вкус.
    Опубликовано: 7 дней назад
  • 🤯ЮНУС в прямом эфире РФ сказал НЕУДОБНУЮ ПРАВДУ. У Путина РЕЗКО вырубили ЭФИР. Гляньте 15 часов назад
    🤯ЮНУС в прямом эфире РФ сказал НЕУДОБНУЮ ПРАВДУ. У Путина РЕЗКО вырубили ЭФИР. Гляньте
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Die Heel Sagste Swiss Roll – Stap-vir-Stap Perfeksie! 🌀 2 недели назад
    Die Heel Sagste Swiss Roll – Stap-vir-Stap Perfeksie! 🌀
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Die ENIGSTE Gemmerkoekie-resep wat jy ooit sal nodig hê! (Daardie perfekte kraak!) ☕🍪 3 месяца назад
    Die ENIGSTE Gemmerkoekie-resep wat jy ooit sal nodig hê! (Daardie perfekte kraak!) ☕🍪
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • АВИЦЕННА ЗНАЛ: ПОЖИЛЫЕ, НЕ МОЙТЕСЬ ТАК! ЭТО КРАДЕТ ГОДЫ ЖИЗНИ! 3 недели назад
    АВИЦЕННА ЗНАЛ: ПОЖИЛЫЕ, НЕ МОЙТЕСЬ ТАК! ЭТО КРАДЕТ ГОДЫ ЖИЗНИ!
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Mini Caramel Eclairs - They vanish in seconds! (So Divine)🍫🍯 3 дня назад
    Mini Caramel Eclairs - They vanish in seconds! (So Divine)🍫🍯
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Die FEES-POEDING! - Perfekte Vrugtekelkie Poeding met Ideal Melk Sousie & Vla (Stap-vir-Stap Resep) 1 месяц назад
    Die FEES-POEDING! - Perfekte Vrugtekelkie Poeding met Ideal Melk Sousie & Vla (Stap-vir-Stap Resep)
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • The Fluffiest Potato Donuts Ever! - So Soft You'll Want To Open Your Own Shop! 🍩🥔 11 дней назад
    The Fluffiest Potato Donuts Ever! - So Soft You'll Want To Open Your Own Shop! 🍩🥔
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Лепёшка с мясом. Осетинские ПИРОГИ, цыганка готовит. 21 час назад
    Лепёшка с мясом. Осетинские ПИРОГИ, цыганка готовит.
    Опубликовано: 21 час назад
  • Room Melktert - DIE PERFEKTE Suid-Afrikaanse Room Melktert! 🇿🇦 1 месяц назад
    Room Melktert - DIE PERFEKTE Suid-Afrikaanse Room Melktert! 🇿🇦
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Никогда не ешьте грецкие орехи ТАК: Врач объяснил роковую ошибку после 50 лет 3 дня назад
    Никогда не ешьте грецкие орехи ТАК: Врач объяснил роковую ошибку после 50 лет
    Опубликовано: 3 дня назад
  •  ВАС ЕСТЬ ВАРЕНЬЕ❓ НАУЧИЛА ВСЕХ ПОДРУГ ГОТОВИТЬ ТАКУЮ ВКУСНЯШКУ! ПОДРУЖКИ В ВОСТОРГЕ ОТ РЕЗУЛЬТАТА 10 часов назад
    ВАС ЕСТЬ ВАРЕНЬЕ❓ НАУЧИЛА ВСЕХ ПОДРУГ ГОТОВИТЬ ТАКУЮ ВКУСНЯШКУ! ПОДРУЖКИ В ВОСТОРГЕ ОТ РЕЗУЛЬТАТА
    Опубликовано: 10 часов назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5