• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 3 месяца назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Ek hoef niks te vrees nie. Ek kan vreesloos alle gevare trotseer: Alle siektes, alle peste, alle rampe, alle vyande, diewe, rowers, kapers! Wie se geloof is sterk genoeg om te sê: “Ek’s ‘n dapper muis en daar niks, niks waarvoor ek skrik nie”? Woordverkondiging: Ps 91 ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬ Bron: Bron: Lees Ps 91; Mat 4:1-11 Teks: 11 Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. Tema: God bring ons veilig by ons bestemming aan. Psalms: 99:1,2; 99:3, 99:4,5; 91:1,5; 91:6,8 Opnamedatum: 2025 08 17 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Aanskou die kerk se skoonheid! Ds Gustav Opperman Ps 48 GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Aanskou die kerk se skoonheid! Ds Gustav Opperman Ps 48 GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 месяца назад
    Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Alles te doen met Jesus Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Alles te doen met Jesus Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 лет назад
    Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Van kwaad na erger Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Van kwaad na erger Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die Gees: My kragbron, onderwyser en toeruster [2 Julie 2023] Трансляция закончилась 2 года назад
    Die Gees: My kragbron, onderwyser en toeruster [2 Julie 2023]
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • God se unieke Naam bo alle name! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 113 HK 36,37 3de gebod 8 лет назад
    God se unieke Naam bo alle name! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 113 HK 36,37 3de gebod
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 7 месяцев назад
    Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning 8 месяцев назад
    Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Regardt van Den Bergh se Getuienis 4 месяца назад
    Regardt van Den Bergh se Getuienis
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • So leef ek God se wil | Stephan Joubert 1 год назад
    So leef ek God se wil | Stephan Joubert
    Опубликовано: 1 год назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад
  • KSM Erediens I 5 Feb. I Dink reg 2 года назад
    KSM Erediens I 5 Feb. I Dink reg
    Опубликовано: 2 года назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • GELOOF oor VREES en ANGS. - Vind Krag In God Se Beloftes. 3 месяца назад
    GELOOF oor VREES en ANGS. - Vind Krag In God Se Beloftes.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • 25: Die nuwe hemel en die nuwe aarde 3 месяца назад
    25: Die nuwe hemel en die nuwe aarde
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Ken ek Christus? Efésiërs 4 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal Woorde uit sy Woning 2 года назад
    Ken ek Christus? Efésiërs 4 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Wat vra die Here? Luk 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 месяцев назад
    Wat vra die Here? Luk 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 месяцев назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5